WELLINGTON DIGI-DIENS | Vrygemaak (audio) | Gal 4: 28-5:1
Teksgedeelte: Gal 4: 28-5:1 | Prediker: Ds Lettie Büchner | Ons gesamentlike DIGI-DIENS in Wellington met NG Wellington-Noord, NG Wellington-Oos en Wellington Moederkerk.
Mag jy daar waar jy is en saam met wie jy is, God se stem en teenwoordigheid beleef wanneer jy deur geloof luister en deelneem aan hierdie erediens.
VERWELKOMING & GEBED Ds Francois Human (NG Wellington-Noord)
PREDIKER Ds Lettie Büchner (Wellington Moederkerk)
SKRIFLESING Gal 4: 28-35; 5:1 Ds Cornis Botha (NG Wellington-Oos)
GEBED & SEËNGROET Ds Francois Human (NG Wellington-Noord)
LIED Lied 260: 2 Liedboek
Violis: Maryke Spies
Aanbiddingsleier: Martha du Plessis
DANKOFFERS
Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER.
Bankbesonderhede:
ABSA | Tak: 334-510 | Rek no. 430 580 000
ZAPPER: