WELLINGTON DIGI-DIENS | Lewende boustene (audio) | 1 Pet 2: 1-10
Teksgedeelte: 1 Pet 2: 1-10 | Prediker: Ds Francois Human | Ons gesamentlike DIGI-DIENS in Wellington met NG Wellington-Noord, NG Wellington-Oos en Wellington Moederkerk.
Mag jy daar waar jy is en saam met wie jy is, God se stem en teenwoordigheid beleef wanneer jy deur geloof luister en deelneem aan hierdie erediens.
VERWELKOMING & GEBED Ds Cornis Botha (NG Wellington-Oos)
PREDIKER Ds Francois Human (NG Wellington-Noord)
SKRIFLESING 1 Pet 2: 1-10 deur Ds Lettie Büchner (Wellington Moederkerk)
GEBED & SEËN Ds Cornis Botha (NG Wellington-Oos)
LIED F66 – Op Vaste Fondamente Deur Merchant Seal Bladmusiek: http://flam.kerkmusiek.co.za/product/…
DANKOFFERS
Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER.
Bankbesonderhede:
ABSA | Tak: 334-510 | Rek no. 430 580 000
ZAPPER: