3 Mei 2020

WELLINGTON DIGI-DIENS | Ons woon in tente (audio) | 2 KORINTIËRS 4: 16 – 5: 10

Prediker:
Teksgedeelte: 2 KORINTIËRS 4: 16 - 5: 10

Teksgedeelte: 2 KORINTIËRS 4: 16 – 5: 10 | Prediker: Ds NJ van As | Ons gesamentlike DIGI-DIENS in Wellington met NG Wellington-Noord, NG Wellington-Oos en Wellington Moederkerk.  

Mag jy daar waar jy is en saam met wie jy is, God se stem en teenwoordigheid beleef wanneer jy deur geloof luister en deelneem aan hierdie erediens. 

VERWELKOMING & GEBED Ds Lourens Bester (Wellington Moederkerk)  

PREDIKER Ds NJ van As (NG Wellington-Oos)  

SKRIFLESING 2 Kor 4:16 – 5:1 deur Johan Crous (NG Wellington-Noord)  

GEBED & SEËN Ds Lourens Bester (Wellington Moederkerk)  

LIED

Improvisasie van Lied 510 deur Winand Gründling Liedboek van die kerk  

PSALM 23

Fluitspeler: Christelle Tarr

 

DANKOFFERS

Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER.

Bankbesonderhede:

ABSA | Tak: 334-510 | Rek no. 430 580 000

ZAPPER:

Go to Top